NewsSchools
Tekkiepret vir goeie doel
Met Tekkie Tax-plakkers op die bors en gemaklike drafskoene aan hul voete het die leerders en onderwysers van Laerskool Pietersburg-Oos (Oosskool) Dinsdag vanjaar se Tekkie Tax Dagpret in die stad afgeskop. Marlene Thompson, Oosskool se hoof van leerderaangeleenthede, sê die leerders dra in elk geval op Vrydae tekkies as deel van hul sportdrag. Die skool …

Met Tekkie Tax-plakkers op die bors en gemaklike drafskoene aan hul voete het die leerders en onderwysers van Laerskool Pietersburg-Oos (Oosskool) Dinsdag vanjaar se Tekkie Tax Dagpret in die stad afgeskop.
Marlene Thompson, Oosskool se hoof van leerderaangeleenthede, sê die leerders dra in elk geval op Vrydae tekkies as deel van hul sportdrag. Die skool wou steeds die inisiatief ondersteun en het besluit om húl Tekkie Tax-vieringe te vervroeg.
Storie en foto’s: THINUS DU TOIT
>>thinus@observer.co.za


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



