NewsSchools
Teddies droom oor eendag as hul groot is
Daar is geen perke aan die verbeeldingskrag van die kleuters by Osieteddies Kleinkindontwikkelingsentrum nie. Dit was duidelik toe die kleingoed verlede Donderdag hul droomberoepe tydens die skool se jaarlikse loopbaandag met kreatiewe uitrustings uitgebeeld het. Alhoewel almal groot pret gehad het om te wys wat hul eendag wil word, het die uitrustings vinnig gewaai toe …

Daar is geen perke aan die verbeeldingskrag van die kleuters by Osieteddies Kleinkindontwikkelingsentrum nie.
Dit was duidelik toe die kleingoed verlede Donderdag hul droomberoepe tydens die skool se jaarlikse loopbaandag met kreatiewe uitrustings uitgebeeld het.
Alhoewel almal groot pret gehad het om te wys wat hul eendag wil word, het die uitrustings vinnig gewaai toe speeltyd aangebreek en die Teddies gemakliker klere verkies het.
Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com





At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



