NewsSchools

Suidskool-skaakspanne verwerf silwer, brons

Die o.9- en o.11-skaakspan van Pietersburg Laerskool het tydens die onlangse Capricorndistrik-skaakfinaal algeheel tweede en derde geëindig. Die skool se skakelbeampte, Charlotte van den Berg sê hulle is baie trots op die skaakspanne wat uitstekend presteer het. Storie: RC Myburgh >>rc.observer@gmail.com

Die o.9- en o.11-skaakspan van Pietersburg Laerskool het tydens die onlangse Capricorndistrik-skaakfinaal algeheel tweede en derde geëindig. Die skool se skakelbeampte, Charlotte van den Berg sê hulle is baie trots op die skaakspanne wat uitstekend presteer het.

Storie: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Die bronsmedalje is aan die o.11-span toegeken. Hulle is Quandré Opperman, Reuben Pretorius en Reginald Schrugh. In die middel is Shaun Becker, Joshua Robinson, IJ van der Merwe and Johan Weweje. Heelagter is hul afrigter Linda Myburgh. Eric Hoon en NJ Coetzee was afwesig.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button