NewsSchools

Vroue hou oggendtee ten bate van fonds

Vrouens het nie net ‘n gesellige oggend tydens Hoër Tegniese Skool Tom Naudé se damestee geniet nie, maar het waarskynlik nuwe woema vir die lewe gehad na die plaaslike pastoor en gasspreker, Melané de Villiers se toespraak. De Villiers het vrouens gevra of hulle weet wie hulle is, wie hulle in Christus is en of …

Vrouens het nie net ‘n gesellige oggend tydens Hoër Tegniese Skool Tom Naudé se damestee geniet nie, maar het waarskynlik nuwe woema vir die lewe gehad na die plaaslike pastoor en gasspreker, Melané de Villiers se toespraak.
De Villiers het vrouens gevra of hulle weet wie hulle is, wie hulle in Christus is en of hulle Hom werklik liefhet omdat God vir vrouens is. “Daar is hoop vir vroue, nie net in hierdie lewe nie, maar ook daarna. Hou vas aan God se belofte en nie net aan die dinge rondom jou nie,” was De Villiers se kernboodskap.
Een van die organiseerders, Durethe Oosthuizen sê die skool se hulpfonds word op verskeie maniere aangewend om leerders te ondersteun.

Storie en foto: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button