NewsSchools

VIDEO: Marné Ebersohn gereed vir Eisteddfod

Die 2017 Limpopo Eisteddfod is om die draai en skole in die stad is hard aan die oefen.

POLOKWANE – Die leerders van Marné Ebersohn Akademie werk aan die finale afrondings vir hulle gedramatiseerde poësie en prosa vir die kompetisie.

Die kompetisie vind vanaf 21 tot 25 Augustus in die stad plaas.

Die leerders van die skool het besluit op gedramatiseerde poësie en prosa omrede hulle tuis voel om die verhoog.

riana@nmgroup.co.za

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button