
POLOWKANE – Tydens dié geleentheid word twee gr. 4-leerders uit elke klas gekies om deel te neem. Dié leerders kry dan die geleentheid om op die verhoog ‘n eie inisiatiefopvoering aan te bied, iets soos sing, dans of toneelspel.
Sien al die foto’s in Review Weekend
maretha@nmgroup.co.za

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



