POLOWKANE – Van vroegoggend reeds op Maandag, 25 September het die penkoppe, drawwertjies, verkenners, staatmakers en offisiere reeds met die skoonmaak begin en nuwe wit klippies op die grafte geplaas, plante aangeplant en mure gewas.
Hulle was bygestaan deur ‘n paar van die Hoër Tegniese Skool Tom Naudé se leerders en beoog om dié skoonmaak ‘n jaarlikse instelling te maak as deel van hul Erfenisdagvieringe.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!


















