‘n Winterwonderwêreld om PHS se matrieks te groet
Sneeu in September is ‘n raar en byna ondenkbare verskynsel in Polokwane, maar met dié tema het Hoërskool Pietersburg (PHS) daarin geslaag om verlede Woensdag vir graad 12-leerders ‘n buitengewone afskeid aan te bied wat al die elemente van ‘n ware sneeutoneel bevat. Blink sportmotors en veteraanvoertuie het die meeste leerders stylvol by die skool …
Sneeu in September is ‘n raar en byna ondenkbare verskynsel in Polokwane, maar met dié tema het Hoërskool Pietersburg (PHS) daarin geslaag om verlede Woensdag vir graad 12-leerders ‘n buitengewone afskeid aan te bied wat al die elemente van ‘n ware sneeutoneel bevat. Blink sportmotors en veteraanvoertuie het die meeste leerders stylvol by die skool besorg. Seuns was in deftige aandpakke geklee terwyl meisies se gesofistikeerde uitrustings die koppe laat draai het. Donkerblou het in die keuse vir aandrokke geseëvier, terwyl die jong manne verras het met ‘n verskeidenheid bykomstighede wat gewissel het van dasse en borsspelde van hout tot veelkleurige sokkies.
Die groep baie belangrike gaste is op ‘n rooi tapyt tot in die skoolsaal begelei waar reuse sneeubedekte bome, denneballe en spierwit dekor die tema tot op die tafels in die fynste detail met duisende liggies, glaskandelare en spieëls deurgetrek het. Ina van der Merwe, leerkrag, was aan die stuur van die reëlingskomitee.
Storie:RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com
Foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com
YOLANDE NEL
>>observer.yolande@gmail.com
ELNA ESTERHUYSEN
>>observer.elna@gmail.com


Timoné Wagner.

Ané van der Merwe.



Johandré Teessen.

De Wet Combrink.




Danté Engelbrecht.

Richeka Serfontein.

Bernice du Plooy.

Salomé Venter.

Joharina Briers.



Tamlynn Willia


Clarissa Bezuidenhout.


Marie Ströh.

Anuska van Zyl.

Sibrina van der Walt.


Cindy Strydom.




Strydom.

Deventer.



Letsoalo.

Lize Pienaar.





en Lené Viljoen.

Alessia Malan.


Christine Grobler.

Mackie Duvenhage.




Engelbrecht.

Jemah Jordaan.


en Sonika Prinsloo.


van Aswegen.

en Monique de Jager.









Magda van den Berg.

Mari Grobler.

Elana Jordaan.

Jodine Bothma.


Chanel Brown.

Brett Hughes.

Chanel Brown.





Corlia Pieterse.

Antoné Weideman.


Selma Müller.


Zaria van Wyk.

Hester Botha.


Alucia Pretorius.



Simoné Landsberg.



Henrique Lubbe.






