NewsSchools
Pieties palm Limpopokleure in met krieketspel
Verskeie van Hoërskool Pietersburg (PHS) se krieketspelers pronk nou in Limpopokleure as beloning vir hul harde werk en toewyding regdeur die jaar. Hulle het deur die loop van die jaar hul Limpopokleure in hul onderskeie ouderdomsgroepe verwerf in verskeie wedstryde.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!








