NewsSchools
Kruinies se graad R-leerders reg vir grootskool
Die graad R-leerders van Curro Heuwelkruin is gegradueerd en reg om volgende jaar in graad 1 te wees. Elke kleuter het ‘n sertifikaat ontvang en elke klas het geleentheid gehad om ‘n paar gedigte aan ouers op te sê wat hulle deur die jaar aangeleer het. Kleuters is ook vir hul deelname aan kunstefeeste vereer …

Die graad R-leerders van Curro Heuwelkruin is gegradueerd en reg om volgende jaar in graad 1 te wees.
Elke kleuter het ‘n sertifikaat ontvang en elke klas het geleentheid gehad om ‘n paar gedigte aan ouers op te sê wat hulle deur die jaar aangeleer het.
Kleuters is ook vir hul deelname aan kunstefeeste vereer terwyl die meisies sertifikate vir ballet ontvang het. Gabriela Wood het die trofee vir beste balletdanser in graad R ontvang.
Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com




At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



