NewsSchools

[FOTO’s] Erica Pre-primêre hou afsluitingskonsert

Erica Pre-primêre skool het Donderdag, 23 November hulle jaar afsluiting kerskonsert en kersboom gehou

POLOKWANE – Die ouers het al vroeg in die dag hulself op die skool se gras tuisgemaak en die kleuters, geklee in Byblese drag het tussen deur hulle ouers gehardloop om hulleself op die verhoog te kry.

Die kleuters het die ouers deur ‘n reeks kersliedere vermaak waarop die ouers self begin saamsing het. Die kleuters is elk daarna deur ‘n geskenk bederf.

maretha@nmgroup.co.za

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button