NewsSchools
Matrieks groet ná eksamen
Graad 12-leerders van Marné Ebersohn Akademie (MEA) het eers verseker dat hulle op die eindeksamen fokus voordat hulle hul skoolloopbane verlede Donderdagaand met ‘n dinee in die stad afgesluit het. Skoolhoof, Mariëtte Ebersohn, sê dat sy swaar van die groep leerders afskeid neem omdat hulle die eerste groep leerders van die skool is wat van …

Graad 12-leerders van Marné Ebersohn Akademie (MEA) het eers verseker dat hulle op die eindeksamen fokus voordat hulle hul skoolloopbane verlede Donderdagaand met ‘n dinee in die stad afgesluit het.
Skoolhoof, Mariëtte Ebersohn, sê dat sy swaar van die groep leerders afskeid neem omdat hulle die eerste groep leerders van die skool is wat van graad 8 tot 12 by MEA skoolgegaan het.
Storie en foto’s: BARRY VILJOEN
>>barryv.observer@gmail.com









At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



