NewsSchools

Olifant deel eetgoed uit

Die rustigheid by Werk en Wen Pre-primêre Skool is Vrydagoggend verbreek toe Stephen Taylor, een van die ouers, ‘n groepie kleuters wat nog nie met vakansie vertrek het nie in ‘n olifantkostuum by die skool verras het. Koekies en skyfies is uitgedeel en die kleuters het grootoog nadergestaan om te sien hoe die dapperstes Taylor …

Die rustigheid by Werk en Wen Pre-primêre Skool is Vrydagoggend verbreek toe Stephen Taylor, een van die ouers, ‘n groepie kleuters wat nog nie met vakansie vertrek het nie in ‘n olifantkostuum by die skool verras het.
Koekies en skyfies is uitgedeel en die kleuters het grootoog nadergestaan om te sien hoe die dapperstes Taylor se hand skud.

Storie en foto’s: BARRY VILJOEN
>>barryv.observer@gmail.com

Kleuters verwonder hulle aan die pratende olifant.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button