Local NewsNews

Sakekamer hou jaarvergadering

Mokopane Besigheidskamer se algemene jaarlikse vergadering vind op 22 Februarie plaas waartydens 'n aantal bestuurslede verkies moet word.

MOKOPANE – Alle opbetaalde lede word die geleentheid gegun om vir hul genomineerde kandidate te stem. Daar is vier posisies op die bestuurskomitee wat gevul moet word. Die sakegemeenskap word versoek om belangstellende persone wie ‘n bydrae tot die bestuur van die Besigheidskamer kan maak, te nomineer.

Nominasies moet by die Besigheidskamer kantoor (Thabo Mbeki 40, eerste verdieping van die Hyundai-gebou) ingedien word voor 20 Februarie.

Vergadering:

Datum: Donderdag, 22 Februarie

Tyd: 18:30 vir 19:00

Plek: Dienssentrum vir Bejaardes (h/v Geyser & Dudu Madishastraat)

RSVP: Mokopane Besigheidskamer voor 19 Februarie.

Tel: (015) 491 8458 (vanaf 8:00-13:00) of per epos: mokopane.bti@mweb.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button