NewsSchools

Nuwe leiers neem leisels oor

Vier graad 7-leerders van Laerskool Pietersburg-Noord Primary het onlangs die leisels as die skool se leiers vir 2018 oorgeneem. Masego Kgopa, hoofmeisie Johmar Wolmarans, hoofseun Lulama Mngomezulu, onderhoofmeisie en Ashwyn Rogers, onderhoofseun is aan ‘n streng keuringsproses onderwerp en volgens graad 7-graadvoog, Estie Gouveia, is daar geen twyfel dat hulle hul pligte nougeset sal uitvoer …

Vier graad 7-leerders van Laerskool Pietersburg-Noord Primary het onlangs die leisels as die skool se leiers vir 2018 oorgeneem. Masego Kgopa, hoofmeisie Johmar Wolmarans, hoofseun Lulama Mngomezulu, onderhoofmeisie en Ashwyn Rogers, onderhoofseun is aan ‘n streng keuringsproses onderwerp en volgens graad 7-graadvoog, Estie Gouveia, is daar geen twyfel dat hulle hul pligte nougeset sal uitvoer nie.

 

Storie: BARRY VILJOEN
>>barryv.observer@gmail.com

Hoofmeisie, Masego Kgopa met haar ouers, Onthatile en Modupi Kgopa.
Hoofseun, Johmar Wolmarans, regs voor, met sy ouers Elmara en Rinus Wolmarans en suster, Elrike.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button