
POLOKWANE – Min wetend wat op hulle wag was die leerders in die skoolsaal bymekaar geroep terwyl die onderwysers gaan aantrek het. Die leerders is in graadverband op die verhoog genooi waar hulle deur hul onderwysers, wat as onder andere hekse tot sokkerspelers en selfs ‘n prinses of twee aangetrek het, verras.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!







