NewsSchools
Watervermaak vir Osie-tjokkers en juffies
Laerskool Pietersburg-Oos se onderwysers en graad R-leerders het tydens ‘n onlangse Tjokkers en Juffiesdag gesellig buite baljaar. ‘n Waterwurm en springkasteel het vir vele joligheid gesorg wat na ‘n gesellige piekniek op die rugbyveld opgebou het. Die prettige affêre was die ideale geleentheid vir leerders en onderwysers om mekaar beter te leer ken. “Die kinders …

Laerskool Pietersburg-Oos se onderwysers en graad R-leerders het tydens ‘n onlangse Tjokkers en Juffiesdag gesellig buite baljaar.
‘n Waterwurm en springkasteel het vir vele joligheid gesorg wat na ‘n gesellige piekniek op die rugbyveld opgebou het.
Die prettige affêre was die ideale geleentheid vir leerders en onderwysers om mekaar beter te leer ken. “Die kinders het hulself gate uit geniet en dit was vir ons ewe groot pret om met ons leerders te onstpan,” het Gerda-Marie Jooné, graad-R-hoof gesê.
Storie en foto’s: KAREN VENTER
>>karen@observer.co.za



At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



