BusinessNews

BB Groep Ford rus Suidskool se bulletjies behoorlik uit

Vir die volgende drie jaar sal Pietersburg Laerskool se bulletjies as PLS Ford Bulletjies bekendstaan nadat hulle onlangs ‘n groot borgskap van die BB Groep Ford Polokwane ontvang het. Al die spanne is met nuwe truie, broeke, duiksakke en ander toerusting deur die handelaar geborg en afrigters spog ook met nuwe hemde. Die o.7-span se …

Vir die volgende drie jaar sal Pietersburg Laerskool se bulletjies as PLS Ford Bulletjies bekendstaan nadat hulle onlangs ‘n groot borgskap van die BB Groep Ford Polokwane ontvang het.
Al die spanne is met nuwe truie, broeke, duiksakke en ander toerusting deur die handelaar geborg en afrigters spog ook met nuwe hemde. Die o.7-span se truie is deur Waterberg Building Supplies geborg.

Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Suidskool se operasionele hoof, Jacques Bartlett ontvang ‘n trui van BB Group Ford Polokwane se verkoopsbestuurder, Jacques Swart.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button