BusinessNews
Moeders en kroos verewig besondere oomblikke
Besoekers aan Mall of the North het die afgelope naweek die geleentheid gehad om spesiale Moedersdagoomblikke met foto’s by ‘n fotohoekie vas te vang. Milady’s en Fragrance Boutique het boonop gekenkbewyse vir diegene wat van die unieke geleentheid gebruik gemaak het oorhandig. Olivia Soundy en haar kroos het Saterdagoggend by die fotohoekie ‘n draai gemaak. …

Besoekers aan Mall of the North het die afgelope naweek die geleentheid gehad om spesiale Moedersdagoomblikke met foto’s by ‘n fotohoekie vas te vang.
Milady’s en Fragrance Boutique het boonop gekenkbewyse vir diegene wat van die unieke geleentheid gebruik gemaak het oorhandig.
Olivia Soundy en haar kroos het Saterdagoggend by die fotohoekie ‘n draai gemaak. “Dis ‘n wonderlike idee en unieke geleentheid.”
Storie en foto’s: KAREN VENTER
>>karen@observer.co.za


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



