NewsSchools

Kruinies wys tande tydens vanjaar se Boet Fickliga

Kruinies Rugbyklub se doel om vanjaar ‘n plek in die finale ronde van die Boet Fickliga te verseker, word duidelik in hul spel weerspieël nadat hulle Saterdag met nog ‘n sege geslaag het. Potgietersrus Rugbyklub het Kruinies op hul tuisveld aangedurf, maar kon nie daarin slaag om die plaaslike span te oorheers nie. Potties se …

Kruinies Rugbyklub se doel om vanjaar ‘n plek in die finale ronde van die Boet Fickliga te verseker, word duidelik in hul spel weerspieël nadat hulle Saterdag met nog ‘n sege geslaag het.
Potgietersrus Rugbyklub het Kruinies op hul tuisveld aangedurf, maar kon nie daarin slaag om die plaaslike span te oorheers nie.
Potties se poging kon hul slegs 12 punte teenoor Kruinies se 64 besorg.
Kruinies speel more aand (Vrydag) teen die Universiteit van Limpopo op die Turfloopveld.

Storie en foto’s; RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

‘n Speler van Potties probeer Kruinies se JG Booysen vastrek.
Kruinies se Craig Adams maak gereed vir impak.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button