NewsSchools
Suidskool-skaakspanne blink uit tydens streekkampioenskappe
Na afloop van die onlangse Capricorn Skole Skaakkampioenskappe wat by Pietersburg Laerskool gehou is, het Suidskool hul goed van hul taak gekwyt. Die o.9-span eindig algeheel derde terwyl die o.13-span die vierde plek behaal. Die o.11-span het alles ingesit en met die algehele eerste plek in die streek weggestap.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!