NewsSchools

[VIDEOS] Kardoesie 2019 is op die oorlogspad

Die onderskeie graadgroepe van Hoërskool Pietersburg het op Dinsdag, 16 Julie sake uitgespook om die stad se bekendste rooikop-pop, Kardoesie, se hart te wen.

POLOKWANE –  Die onderskeie graadgroepe van Hoërskool Pietersburg het op Dinsdag, 16 Julie sake uitgespook om die stad se bekendste rooikop-pop, Kardoesie, se hart te wen. Die jaarlikse instelling het ongeag die koue weer, talle inwoners na PHS se velde toe gelok.

Die kompetisie was taai en die verskil tussen plek een en twee was ‘n skrale vier punte.

Vanjaar se temas:

Gr 8 – Medical Madness

Gr 9 – Bikes en Babes

Gr 10 – Formula 1

Gr 11 – Op die oorlogspad

Gr 12 – Astronauts

riana@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button