Local NewsNews
[VIDEO] Kreatiwiteit neem die oorhand by haar- en skoonheidvertoning
Limpopo Hair and Beauty College het op 5 Oktober 'n haar- en skoonheidsvertoning by die kollege aangebied.

POLOKWANE – Die haar- en skoonheidsprogram was deel van die vier finalejaarstudente se eksamen, voordat hulle ‘n vaktoets afgelê het. Daar is drie temas aan hulle gegee; seisoene, avant-garde en maskerbal waarvoor hulle binne vier ure ‘n volledige voorkoms moes skep.
Review het met hulle gesels oor hulle skeppings en voorbereiding.
Lees meer in hierdie week se Bonus Review.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



