GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
[VIDEO] Osies in aksie by die Voëltjie-atletiek
Die atlete van Oosskool het op Vrydag, 17 Januarie, deelgeneem aan die jaarlikse Voëltjie-atletiek. Hier het hulle hul slag in onder andere verspring, hoogspring, diskusgooi en gewigstoot gewys.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
































