Local NewsNewsSchools
[KYK] Atlete wys hul staal tydens Driehoekatletiek
Die kragmeting eindig later vanaand met aflosse

MOKOPANE – Hoërskool Piet Potgieter het vandag hulle eerste atletiekbyeenkoms teen ander skole gehou.

HPP se atlete het meegeding teen Hoërskool Warmbad van Bela-Bela en Hoërskool Ellisras van Lephalale in die jaarlikse Driehoek-atletiekbyeenkoms.

Die kragmeting eindig later vanaand met aflosse.
Lees meer in die volgende uitgawe van Bosveld.
bosnews@nmgroup.co.za

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



