
POLOKWANE – Om al hulle leerders, onderwysers en ouers positief te hou tydens die grendeltydperk het Pietersburg Laerskool onlangs ‘n video getiteld ‘Boodskap van Hoop’ op hulle Facebookblad gedeel.
Personeel deel in die video ‘n motiveringsboodskap en die video gaan gepaard met dié boodskap: “Liewe Pietie. Ons waardeer elkeen se positiewe gesindheid! Dié tyd sal verby gaan! Bly glo en vertrou! Julle is in ons gebede!”

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



