NewsSchools

[VIDEOS] Osies dans, kondig leiers aan

Oosskool se leiers vir 2021 is vanoggend aangekondig en daarna het leerders hulle heupe geswaai.

POLOKWANE – Laerskool Pietersburg-Oos het vanoggend tydens saalopening hul leiers vir 2021 aangewys. Die aangeleentheid het op die rugbyveld plaasgevind sodat sosiale afstand gehandhaaf kon word.

Na afloop van die verrigtinge het leerders asook die nuutverkose leiers op Willie en die Wenspan se Jy lyk vir my so serious gedans.

Lees meer in volgende week se Polokwane Review.

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or join our WhatsApp group.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Ruan de Ridder

A digital support specialist at Caxton Local Media, known for his contributions to the digital landscape. He has covered major stories, including the Moti kidnappings, and edits and curates news of national importance from over 50 Caxton Local News sites.

Related Articles

Back to top button