Local NewsNews

Hier is hoeveel meer jy by die tolhek moet opdok vanaf Maart

Toltariewe verhoog vanaf 1 Maart. Só affekteer die styging jou as jy van Polokwane tot Pretoria reis:

Sanral het aangekondig dat toltariewe vanaf 1 Maart sal verhoog.

Motoriste wat vanaf Polokwane tot Pretoria en terug wil reis, sal nou R13 meer moet opdok, wanneer hulle van die vier hoof-tolhekke; Nyl, Kranskop, Carousel en Pumulani gebruik maak.

Toltariewe verskil volgens jou motor se klassifikasie.

Die vier klasse word soos volg opgebreek in die Staatskoerant van 11 Februarie:

  • Klas 1: Ligte voertuie is motorvoertuie, uitgesonderd swaar voertuie, met of sonder sleepwa, en sluit motorfietse, motordriewiele en motorkarre in.
  • Klas 2: Medium swaar voertuie, is swaar voertuie, met twee asse.
  • Klas 3: Groot swaar voertuie, is swaar voertuie, met drie of vier asse.
  • Klas 4: Ekstra groot swaar voertuie, is swaar voertuie, met vyf of meer asse.

Die verhoogde toltariewe:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button