POLOKWANE – Die gr. R-leerders by Akademie Reformia se Kleinbegin Pre-primêre Skool het Vrydagaand (19 November) gewys hulle weet hoe om gedigte op te sê.
Daar was ‘n gedig vir elke oor aangesien dié Reffies gedigte opgesê het wat oor enige iets van plaasdiere tot skoene handel.
A digital support specialist at Caxton Local Media, known for his contributions to the digital landscape. He has covered major stories, including the Moti kidnappings, and edits and curates news of national importance from over 50 Caxton Local News sites.