Boogskiet:
JC Botha is gekies vir die Suid-Afrikaanse boogskietspan en Niel van Heerden vir die Limpopo boogskietspan. Beide leerders ontvang ereklere.
Biathle:
Die atlete verdien Limpopo kleure en ontvang meriete sertifikate.
- Bernice Erasmus.
- Gerard Kruger.
- Jacobus Botha.
- Immeré Botha.
Dans:
Die dansers is gekies vir die Suid-Afrikaanse dansspan en ontvang ereklere.
- Loren Fortune.
- Katelyn Blignaut.
- Jeska Tiersma.
- Jemima Ngundu.
- Jovonika du Plessis.
- Surike Booysen.
- Jacqueline Jacobs.
- Nikayla Nortje.
- Immeré Botha.
- Abigail Eager.
- Arlise Blignaut.
Fietsry:
Ruben van Tonder ontvang ‘n meriete sertifikaat en SJ van Heerden wat verkies is tot die Limpopo Skolefietsryspan.
Gholf:
Declan Brews ontvang ereklere. Hy is vyf jaar deel van die eerstespan.
Gimnastiek:
Dané Schamrel verwerf ‘n silwer medalje vir vlak 4 Vroue Artistiese Spronge by die Suid-Afrikaanse Kompetisie en kry ‘n meriete sertifikaat terwyl Jan van der Baan ‘n goue medalje vir vlak 7 Mans Artistiese Spronge verwerf by Suid-Afrikaanse Kompetisie en ereklere ontvang.
Hengel:
- Janus Taljaard.
- Dian Maritz.
- Hanno Janse van Rensburg.
- Douw Steyn.
- Gerhard Pretoruis.
- Lewies Coetzee.
- Driekus Taljaard.
- Du Preez Coetzee.
- Jaun-dré Venter.
Hokkie:
Die hokkie spelers ontvang meriete sertifikate vir drie jaar deelname in die A-span.
- Zandri Pretoruis.
- Idené Smit.
- Meriché Ferreira .
Die hokkie leerders ontvang ereklere vir vier jaar of meer deel van die A-span of eerste span.
- Abigail van Staden.
- Miané Muller.
- Bernice Laboff.
- Adri Vorster.
- Chardiné Jansen van Vuuren.
- Bernice Payne.
- Liani Visagie.
Eerstespan meisieskrieket:
- Nikita van Staden is aangewys as die kolwer en bouler van die jaar.
- Bernice Erasmus ontvang ook die trofee vir die beste vordering.
- Ismari van Staden.
- Immeré Botha.
- Nerike van Niekerk.
- Jana de Kock.
- Paula Horn.
- Jovonika du Plessis.
o/15 seunskrieket:
- Du Preez Coetzee is aangewys as die bouler van die jaar.
- Waldo Nell ontvang die trofee vir die beste vordering.
- Lefa Rammutla.
- Rayhaan Ahmed.
- Jacobus Botha.
- Phuti Serope.
- Aeron Vaidyan.
- Dandré Oosthuizen.
- Ruben Oosthuizen.
- Marnus Ruytenberg.
Eerstespan seunskrieket:
Henro Bruwer ontvang ‘n sertifikaat vir deelname.
Die spelers ontvang meriete sertifikate.
- Francois du Toit ontvang die trofee vir die beste vordering.
- Ruben Beytell word aangewys as die bouler van die jaar.
- Declan Brews.
- Johanco Welgemoed.
- Franco Neethling.
- Kuno Joubert.
- Myburg Brits.
- Jacque Fourie.
Erekleure word aan Jeandré Strydom toegeken vir sy plek wat hy in die o/16 Limpopo span behaal het. Hy ontvang ook die toekening vir die kolwer van die jaar.
Hanno Janse van Rensburg en Lewies Coetzee ontvang hul erekleure vir die twee jaar wat hul o/15 gespeel het en twee jaar in die eerste span.
Luggeweerskiet:
- Neil van Heerden.
- Rudolf Britz.
Meriete sertifikate word toegeken aand:
Jeska Tiersma verwerf ‘n eerste plek by die Limpopo kompetisie vir o/21.
Miné Hanekom verwerf ‘n eerste plek by die Limpopo kompetisie vir o/16.
Netbal:
Meriete sertifikate word toegeken aan die netbal spelers wat vir drie jaar A-span gespeel het.
- Lerato Madiba.
- Carla Viljoen.
- Mokgadi Mphago.
Dané Schamrel is gekies vir die Limpopo Netbalspan en ontvang erekleure.
Die netbalspelers ontvang erekleure vir drie jaar A-span en een of twee jaar eerste span.
- Tshidi Ramushu.
- Phuti Malebatja.
- Natasha Shumba.
- Dolo Masechaba.
- Jane Matlala.
Rugby:
Meriete sertifikate word toegeken aan spelers vir drie jaar A-span.
- Theophylus Lewele.
- Franko van der Nest.
- Dandré Oosthuizen.
- Lesiba Mogodi.
- Eugene Haasbroek.
- Ramogau Mathatho.
- Xander Thiart.
- Moshabi Seanego.
- Pieter van Antwerp.
- Henro Bruwer.
- Nicholas Sadie.
- Jeandré Strydom.
- Ruben Beytell.
- Bokang Maphakela.
- Tumelo Mosethla.
- Tiaan van den Berg.
Marnus Venter en Samuel Mabeba verwerf hul Limpopo kleure en ontvang erekleure.
Die spelers ontvang erekleure vir drie jaar A-span en een of twee jaar eerste span.
- JD Botha.
- James Magongoa.
- Brendan Blignaut.
- Johanco Welgemoed.
- Wally Human.
- Malope Mosola.
- Ryno Greyling.
- Gundo Raphunga.
- Dean Williams.
- Victory Baloyi.
- Marnu van der Kolff.
- Thapelo Manyama.
- Hanno Janse van Rensburg.
O/15 sewes rugby:
- Du Preez Coetzee.
- Waldo Nell.
- Jacobus Botha.
- Anro Liebenberg.
- Johanno van Tonder.
- Lefa Rammutla.
- Smangi Tjale.
- Thlolo Mmako.
- Wico Stans.
- Gift Baloyi.
- Prince Langa.
- Pholoso Malunga.
O/17 sewes rugby:
- Marnus Venter.
- Ruan Liebenberg.
- Victory Baloyi.
- Pieter van Antwerp.
- Ryno Greyling.
- Jabu Mnisi.
- Brendan Blignaut.
- Dandré Oosthuizen.
- Franco Neethling.
- Trevor Monyane.
- Malasela Mamabolo.
- Rico Stans.
- Henro Bruwer.
- Ruben Beytell.
- Franko van der Nest.
Skaak:
- Altus van der Merwe.
- Waldo Nell.
- Loukie Oosthuizen.
- Zia Spies.
- AJ Beetge.
- Johanno van Tonder.
- Nicholas Sadie.
- Eliza Bronkhorst.
- AJ Botha.
- Manare Lekalakala.
- Lupfumo Munyama.
- Louis Menez
- Aeron Vaidyon.
Tennis:
- Idené Smit.
- Aldrich Rossouw.
- Amelie Coetzee.










