Local News

Noordvaal-glorie vir PHS

Hoërskool Monument het vir die tweede agtereenvolgende jaar as oorwinnaars uit die toernooi getree.

POLOKWANE – Hoërskool Pietersburg het die Noordvaal o/19A seunshokkiewedstryde vanaf Donderdag tot Saterdag aangebied.

Hoërskool Monument het vir die tweede agtereenvolgende jaar as oorwinnaars uit die toernooi getree.

By die Noordvaal B seunshokkietoernooi in Krugersdorp het die o/14’s algeheel tweede geëindig, en die o/16A’s vyfde.

By die Noordvaal A meisieshokkietoernooi behaal die o/15’s ‘n algehele negende plek en die eerstespan eindig sewende.

Nicky Faul en Marili Nel (eerste meisiespan) is as spelers van die week aangewys, terwyl Nelanie Meiring (o/15) as topdoelskieter aangewys is.

Alex Marais (eerste seunspan) is as speler van die seuns eerstespan wedstryd aangewys. Jannes van den Goot is as speler van die toernooi aangewys.

Uitslae:

Dag 1:

Wedstryd 1: Noordheuwel klop PHS 2-1.

Wedstryd 2: PHS klop Midstream: 4-2.

Dag 2:

Wedstryd 1 (kwartfinaal): PHS klop LTT: 2-0.

Wedstryd 2 (semi-finaal): PHS klop Merensky: 1-0.

Dag 3:

Middelburg klop PHS: 3-2 (‘sudden death’).

  • o/16 A seuns: Algeheel vyfde).

Dag 1:

Wedstryd 1: PHS klop Eldoraigne: 4-0.

Wedstryd 2: PHS klop Transvalia: 6-1.

Dag 2 (Kwartfinaal):

Wedstryd 1: HTS Witbank klop PHS: 3-2 (in ‘n 8-sekonde uitspeel).

Wedstryd 2: PHS klop Zwartkop: 4-2 (in ‘n 8-sekonds uitspeel).

Dag 3: PHS klop Monument: 2-1.

  • Eerstespan seuns: Algeheel derde.

Dag 1:

Helpmekaar klop PHS 4-1.

PHS klop Middelburg: 2-1.

Dag 2:

Kwartfinaal: PHS klop Nelspruit: 4-3 (in 8-sekonde uitspeel).

Semi-finaal: Zwartkop klop PHS: 2-1 (in 8-sekonde uitspeel).

Dag 3:

PHS klop Potchefstroom Gimnasium: 3-1.

  • o/15 A meisies: Algeheel negende.

Poelwedstryde:

PHS en EG Jansen speel gelykop 1-1.

Middelburg klop PHS: 2-0.

PHS klop Noordheuwel: 3-1.

Finale:

PHS klop Northcliff 5-0.

PHS klop Dr. Malan 3-2.

PHS klop Monument in ‘sudden death’ met 4-3.

  • Eerstespan meisies: Algeheel sewende.

Poelwedstryde:

Noordheuwel klop PHS 4-0.

PHS klop Montana 2-0.

Finale:

Kwartfinaal: Monument klop PHS: 1-0.

Semifinaal: Helpmekaar klop PHS 1-0.

Finaal: PHS klop Kempton Park: 3-0.

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or join our WhatsApp group

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Raeesa Sempe

Raeesa Sempe is a Caxton Award-winning Digital Editor with nine years’ experience in the industry. She holds a Bachelor’s Degree in Media Studies from the University of the Witwatersrand and started her journey as a community journalist for the Polokwane Review in 2015. She then became the online journalist for the Review in 2016 where she excelled in solidifying the Review’s digital footprint through Facebook lives, content creation and marketing campaigns. Raeesa then moved on to become the News Editor of the Bonus Review in 2019 and scooped up the Editorial Employee of the Year award in the same year. She is the current Digital Editor of the Polokwane Review-Observer, a position she takes pride in. Raeesa is married with one child and enjoys spending time with friends, listening to music and baking – when she has the time. “I still believe that if your aim is to change the world, journalism is a more immediate short-term weapon." – Tom Stoppard

Related Articles

Back to top button