Schools
Reffies deel trofeë uit
Leerders van Akademie Reformia het vroeër die maand aan die jaarlikse Bokkesport deelgeneem.
POLOKWANE – Leerders van Akademie Reformia het vroeër die maand aan die jaarlikse Bokkesport deelgeneem.
Leerders wat besonders goed gevaar het, is beloon tydens opening verlede Maandag.
• Junior sport seun: Word gedeel deur Blake Owen en Francois Fourie.

• Junior sport meisie: Word gedeel deur Lize Combrink en Nika de Witt.

• Senior sport meisies: Karmi Fourie het twee rekords verbeter.

• Senior sport seun: Jacobus Brits.

Die Rooibokspan stap ook weg met die wenbeker vir die meeste gees.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



