Schools
Reffies sê Middagskool is tops!
Akademie Reformia het onlangs 'n Donderdag Middagskool vir hulle leerders aangebied, en was dit nou 'n prettige storie!

POLOKWANE – Akademie Reformia het onlangs ‘n Donderdag Middagskool vir hulle leerders aangebied, en was dit nou ‘n prettige storie!
Elke leerder moes die Donderdagoggend by die skool aanmeld in gewone skooldag, en naskool kon hulle hul klere agterste voor en onderstebo aantrek, want Vrydag se klasse is toe sommer dieselfde middag aangebied.
Polokwane Review het met ‘n paar leerders gesels oor hoe hulle dié middag ondervind het.









At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



