Laerskool Unitas van Swartwater, Waterberg Academy en Euphorbia Christelike Onafhanklike Skool het almal hulle beste voet voorgesit in uithalerwedstryde.
Aleck Willemse van Akademie Reformia in aksie op die veld.
POLOKWANE – Op 7 Mei was dit tyd vir die Bosveld sewesrugby- en netballigabyeenkoms wat met groot sukses by Akademie Reformia aangebied is.
Nika de Witt van Akademie Reformia met die bal.
Hailey Pelser van Akademie Reformia gryp na die bal.
Kort nadat die eerste skoolklok vir die res van die skool gelui het, het spelers van die opposisie by die skool opgedaag.
Altus Willemse van Akademie Reformia word deur sy opponente geduik.
Aleck Willemse van Akademie Reformia in aksie op die veld.
Laerskool Unitas van Swartwater, Waterberg Academy en Euphorbia Christelike Onafhanklike Skool het almal hulle beste voet voorgesit in uithalerwedstryde.
Tanaiya Lees is the Digital Coordinator for the Polokwane Review-Observer and the Letaba, Phalaborwa, Hoedspruit, Mopani, and Regional Herald. She holds a Diploma in Journalism, and a BA in Communications and Psychology. With an interest in storytelling and a strong commitment to accuracy, her goal is to produce high-quality content that truly connects with readers. She aims to amplify the voices of those who need it most, shine a light on important issues, and inspire meaningful conversations. Tanaiya firmly believes in the power of journalism to effect change and is dedicated to being a part of that change.