Schools
KYK: PHS se Toneelfreaks pronk met produksies
Hoërskool Pietersburg se toneelgroep, die Toneelfreaks, het leerders, ouers en die skool se personeel Dinsdagaand op vertonings van hul verskeie verhoogproduksies getrakteer.

POLOKWANE – Hoërskool Pietersburg se toneelgroep, die Toneelfreaks, het leerders, ouers en die skool se personeel Dinsdagaand op vertonings van hul verskeie verhoogproduksies getrakteer.
Hierdie produksies is by die FAK Allegretto Toneelfees, die Aardklop Pronk Podium Toneelfees en die ATKV Tienertoneelfees opgevoer en het vele toekennings ontvang.
@polokwanereview #HoërskoolPietersburg se toneelgroep, die Toneelfreaks, het leerders, ouers en die skool se personeel Dinsdagaand op vertonings van hul verskeie verhoogproduksies getrakteer. #Polokwane #PolokwaneReview ♬ original sound – plkreview

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



