CH000311
POLOKWANE MUNISIPALITEIT KENNISGEWING VAN AANSOEK INGEVOLGE DIE POLOKWANE MUNISIPALE BEPLANNINGSVERORDENING, 2017 (SOOS GEWYSIG 2025), SAAMGELEES MET DIE RUIMTELIKE BEPLANNING EN GRONDGEBRUIK BESTUUR WET (WET 16 VAN 2013) SOWEL AS DIE POLOKWANE GENTEGREERDE GRONDGEBRUIKSKEMA 2022 IN VERBAND MET DIE ONDERSTAANDE AANSOEKE:
•Artikel 61 van die Polokwane Munisipale Beplanningsverordening, 2017, saamgelees met die bepaling van die Wet op Ruimtelike Beplanning en Grondgebruikbestuur (wet 16 van 2013) vir die wysiging van die Polokwane Gentegreerde Grondgebruikskema, 2022, van Gedeelte 3 van Erf 387 Annadale Dorpsgebied, van `Residensieel 1` na `Residensieel 2`, met spesiale toestemming vir `n verhoogde digtheid van 44 wooneenhede per hektaar.
`Artikel 61 van die Polokwane Munisipale Beplanning by-wet, 2017, saamgelees met die bepalings van die Wet op Ruimtelike Beplanning en Grondgebruikbestuur (Wet 16 van 2013) vir die wysiging van die Polokwane Gentegreerde Grondgebruikskema, 2022, deur die hersonering van Gedeelte 4 (`n Gedeelte van Gedeelte 3) van Erf 219 Pietersburg van `Residensieel 1` na *`Besigheid 1`.
`Artikel 61 van die Polokwane Munisipale Beplanning verordening, 2017, saamgelees met die bepalings van die Wet op Ruimtelike Beplanning en Grondgebruikbestuur (Wet 16 van 2013) vir die wysiging van die Polokwane Gentegreerde Grondgebruikskema, 2022, deur die hersonering van Gedeelte 6 van Erf 302 Welgelegen van `Residensieel 1` na `Residensieel 2`, met spesiale toesteming vir `n verhoging in digtheid van 44 wooneenhede per hektaar.
Ons, Opulence Developments, as die gemagtigde agent van die eienaars van bogenoemde eiendomme, beoog om aansoek te doen by die Polokwane Munisipaliteit. Planne en besonderhede van die aansoek sal beskikbaar wees vir inspeksie gedurende gewone kantoorure by die kantoor van die Bestuurder: Stadsbeplanning en Eiendomsbestuur, Polokwane Munisipaliteit, Burgersentrum, 1ste Vloer Wesvleuel, vanaf 17 Julie 2026, vir die periode van 28 dae vanaf die eerste publikasiedatum. Besware en/of kommentaar of verto rakende die aansoek moet ingedien word of skriftelik gemaak word aan die Bestuurder: Stadsbeplanning of Gemagtigde Agent: Opulence Development, 6 Villa Santana Hoofstraat, Heather View 0156: Kontak: 0840767294 E-pos: opulencedevelopments@gmail.com
Reference Number: CH000311