JR008383

KENNISGEWING VAN AANSOEK OM ONDERVERDELING VAN GROND INGEVOLGE ARTIKEL 67 VAN DIE MOLEMOLE PLAASLIKE MUNISIPALITEIT SE VERORDENING OP RUIMTELIKE BEPLANNING EN GRONDGEBRUIK- BESTUUR, 2020 Ons, Concept Practice, as die gemagtigde aansoeker namens die geregistreerde grondeienaar van die Resterende Gedeelte van Gedeelte 8 (gedeelte van gedeelte 3) van die Plaas Zandrivierspoort Nr. 851 LS, gee hiermee kennis ingevolge Artikel 95(1)(c) van die Molemole Plaaslike Munisipaliteit se Verordening op Ruimtelike Beplanning en Grondgebruikbestuur, 2020, dat ons by die Molemole Plaaslike Munisipaliteit aansoek gedoen het vir die onderverdeling van grond.

Besware en/of kommentaar of verto ten opsigte van die aansoek moet skriftelik ingedien of gerig word aan die Senior Bestuurder: Plaaslike Ekonomiese Ontwikkeling en Beplanning, Molemole Plaaslike Munisipaliteit, Privaatsak X 44, Mogwadi, 0715.
Planne en besonderhede van die aansoek sal vir `n tydperk van 30 dae na die datum van
eerste publikasie vanaf
17 September 2026 tot
16 Oktober 2026 gedurende normale kantoorure by die munisipale kantore ter insae l. Adres van Gemagtigde
Aansoeker:
Van Zyl Slabbertstraat 58,
Polokwane 0700,
Tel: 071 498 1697

Reference Number: JR008383

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button