MK000538

POLOKWANE GENTEGREERDE GRONDGEBRUIKSKEMA, 2022 SPESIALE TOESTEMMING VIR OORNAG AKKOMMODASIE Kennis geskied hiermee ingevolge bepalings van Klousule 36 van die Polokwane Gentegreerde Grondgebruikskema, 2022, saamgelees met Artikel 73 van die Polokwane SPLUMA Munisipale Verordeninge, 2017 dat ons, die ondergetekende, BJVDS Stads- en Streekbeplanners BK t/a Planning Concept van voorneme is om by die Polokwane Plaaslike Munisipaliteit aansoek te doen vir die Spesiale Toestemming vir Oornag Akkommodasie op Gedeelte 1 van Erf 672 Bendor, gele te Bendor Rylaan 153.

Besonderhede van die aansoek l ter insae gedurende gewone kantoorure by die aansoeker by die adres hierin genoem, en by die kantore van die Stadsbeplanners, eerste vloer, westelike vleuel, Burgersentrum, Polokwane, vir `n tydperk van 28 dae vanaf 9 Julie 2026.

Enige besware teen of verto ten opsigte van die aansoek moet gelyktydig skriftelik by die aansoeker en by die Munisipale Bestuurder, Polokwane Munisipaliteit by bogenoemde adres of by Posbus 111, Pietersburg, 0700, ingedien word binne `n tydperk van 28 dae vanaf 9 Julie 2026.
Adres en
kontakbesonderhede
van aansoeker:

Planning Concept,
Posbus 15001,
Polokwane,
0699,
Tel. 0648982799.

Reference Number: MK000538

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button