MK000545
PLAASLIKE MUNISIPALITEIT POLOKWANE – KENNISGEWING VAN `N HERSONERINGS AANSOEK INGEVOLGE AFDELING 61 VAN DIE VERORDENING VIR DIE POLOKWANE RUIMTELIKE BEPLANNING, 2017 (GEWYSIG 2025) (WYISGING SKEMAS 335, 336) Ons, BJVDS Stads- en Streekbeplanners BK t / a Planning Concept Stads- en Streekbeplanners, synde die aansoeker van (Wysiging skema 335) Erf 43908 Polokwane X 141 en (Wysiging skema 336) Erf 20968 Polokwane X 91, gee hiermee kennis ingevolge Artikels 61 en 95 (1) (a) en 96 (1) van die Polokwane Munisipale Beplanning Bywet, 2017(gewysig 2025) , dat ons by die Polokwane Munisipaliteit aansoek gedoen het vir die wysiging van die toepaslike Grondgebruik skema deur die hersonering van bg. eiendomme vanaf `Industrieel 2` na *`Privaat pad` asook die onderverdeling van Erf 43908 Polokwane X 141 in 7 dele. Die eiendomme is gele in Polokwane X 91 en 141 Industrile areas.
Enige beswaar (s) en / of kommentaar (s), insluitend die gronde vir sodanige beswaar (s) en / of kommentaar (s) met volledige kontakbesonderhede, waarsonder die Munisipaliteit nie kan korrespondeer met die persoon of liggaam wat die beswaar (s) indien nie ) en / of kommentaar (s) ingedien of skriftelik by: Bestuurder: Stadsbeplanning en Eiendomsbestuur, Posbus 111, Polokwane, 0700 vanaf 9 Julie 2026. Volledige besonderhede en planne (as daar is) kan gedurende gewone kantoorure by die Munisipale kantore, soos hieronder uiteengesit, besigtig word vir `n tydperk van 28 dae vanaf die datum van eerste publikasie van die kennisgewing in die 9 Julie 2026 koerante.
Adres van Munisipale kantore: Burgersentrum, Polokwane, 0699. Sluitingsdatum vir besware en / of kommentaar is 28 dae vanaf 9 Julie 2026 Adres van aansoeker:
Bizet 24
Potchefstroom,
2520,
of Posbus 15001,
Polokwane,
0699;
Telefoonnommer:
064 898 2799.
Reference Number: MK000545