LettersOpinion

Noodforum sê dankie vir skenkings

Die Mokopane Noodforum wil graag ons dank uitspreek teenoor Tony Smith en die perso-neel van FNB Mokopane vir die groot skenking van mieliemeel aan ons in Desember. Ons waardeer hierdie gebaar opreg. Wees verseker dat die Noodforum nie kan voortgaan om ons werk te doen as dit nie is vir skenkings soos hierdie is nie. …

Die Mokopane Noodforum wil graag ons dank uitspreek teenoor Tony Smith en die perso-neel van FNB Mokopane vir die groot skenking van mieliemeel aan ons in Desember.

Ons waardeer hierdie gebaar opreg. Wees verseker dat die Noodforum nie kan voortgaan om ons werk te doen as dit nie is vir skenkings soos hierdie is nie.

Ons wil weer beklemtoon dat ons hande vol gemaak word deur die gemeenskap en daardeur kan ons vir 80 gesinne maandeliks voorsien van hulp.

Ons wil ook die publiek uitnooi om gerus mense met behoefte, veral aan klere, na ons toe te bring of te verwys.

Ons het’n groot klerebank tot die gemeenskap se beskikking en help graag.

Nogmaals dankie.

Personeel en bestuur: Mokopane Noodforum

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button