Sport

Ringtennisstryd op plaaslike bane gespeel

Die Interprovinsiale Ringtenniskampioen­skappe is Saterdag tus­­sen Limpopo en Sedibeng-distrik uit Gauteng op die plaaslike bane aangebied met die oog op nasionale deelname later vanjaar. Skakelbeampte van Pietersburg Ringtennisklub, Marcé Ströh sê die wedstryde word onder meer in verskeie rondes teen spanne van Gauteng-Sentraal en -Noord, Mpumalanga en Sedibeng gespeel. Storie en foto’s: RC Myburgh >>rc.observer@gmail.com

Die Interprovinsiale Ringtenniskampioen­skappe is Saterdag tus­­sen Limpopo en Sedibeng-distrik uit Gauteng op die plaaslike bane aangebied met die oog op nasionale deelname later vanjaar. Skakelbeampte van Pietersburg Ringtennisklub, Marcé Ströh sê die wedstryde word onder meer in verskeie rondes teen spanne van Gauteng-Sentraal en -Noord, Mpumalanga en Sedibeng gespeel.

Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Evert Potgieter vang die ring.
Heleen Potgieter slinger die ring met die afgooi tydens die interprovinsiale kragmeting tussen Limpopo en Sedibeng.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button