Sport

Goeie vertoning deur Pietersburg/Dendron Rugbyklub

Pietersburg/Dendron Rugbyklub, voorheen bekend as Pietersburg Dorp Rugbyklub, het hul stemme dik gemaak tydens die eerste vriendskap­like wedstryd wat Saterdag teen Louis Trichardt Rugbyklub gespeel is. Pietersburg/Dendron se tweede­span het slagtande gewys met ‘n 44-5 oorwinning terwyl die eerste­span 39-39 gelykop gespeel het. Die klub se hoofafrigter, Jacques Swanepoel sê die spanne oefen hard om …

Pietersburg/Dendron Rugbyklub, voorheen bekend as Pietersburg Dorp Rugbyklub, het hul stemme dik gemaak tydens die eerste vriendskap­like wedstryd wat Saterdag teen Louis Trichardt Rugbyklub gespeel is.
Pietersburg/Dendron se tweede­span het slagtande gewys met ‘n 44-5 oorwinning terwyl die eerste­span 39-39 gelykop gespeel het.
Die klub se hoofafrigter, Jacques Swanepoel sê die spanne oefen hard om weer hul regmatige plek in die plaaslike liga in te neem. “Die vriendskaplike wedstryde dien as goeie oefening vir die jaarlikse Boet Fickliga wat eerskomende maand begin.”

Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Craig Adams word vasgevat.
Devan Venter stoom voort kantlyn af.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button