Skuts laat teikens tuimel by klubskietdag
Lede van die Suid-Afrikaanse Sport en Jagfederasie (SASJF) se Limpopo-tak het Saterdag hul wapens se akuraatheid tydens ‘n klubskietdag by die dorp se skietbane getoets. Volgens Christo Pretorius, SASJF-baansport organiseerder, is die kompetisie ter voorbereiding vir die nasionale kampioenskappe, wat volgende week plaasvind, aangebied en skuts van regoor die provinsie het mekaar uitgedaag. In die …

Lede van die Suid-Afrikaanse Sport en Jagfederasie (SASJF) se Limpopo-tak het Saterdag hul wapens se akuraatheid tydens ‘n klubskietdag by die dorp se skietbane getoets.
Volgens Christo Pretorius, SASJF-baansport organiseerder, is die kompetisie ter voorbereiding vir die nasionale kampioenskappe, wat volgende week plaasvind, aangebied en skuts van regoor die provinsie het mekaar uitgedaag.
In die senior mansafdeling het Pretorius met die louere in die boogskietkategorie weggestap.
Danny Muller het ‘n eerste plek in die handwapen- sowel as die handwapen-opeklaskategorie behaal.
In die senior mansafdeling het Tiaan de Wet die ander kleingeweerskuts gewys waar Dawid die wortels begrawe het toe hy dié afdeling gewen het. Org van Zyl was die grootgeweerkampioen en het ook die lugpistoolkategorie gewen.
In die haelgeweerkategorie was Pieter Janse van Rensburg die beste skut en Jan Olwagen was die wenner van die veterane grootgeweerkategorie.
Rika van Zyl het die senior vroue-afdeling se boogskiet-, vrouegrootgeweer- en lugpistoolkategorie gewen, terwyl Corné Willemse die standaardhandwapen- en haelgeweerkategorie oorheers het.
In die junior seunsafdeling het Helgaard Muller as wen-
ner van die standaard handwapen- en grootgeweerkategorie koning gekraai.
Hanré Willemse is die junior seunswenner in die kleingeweer- en luggeweergas-kategorie.
SASJF-Limpopo tak klubskiet dag resultate
Senior mans
Boogskietkategorie (punte uit 100)
1. Christo Pretorius, 84
2. Org van Zyl, 83
3. Samuel Meyer, 80
Standaard Handwapenkategorie, 15m, (punte uit 50)
1. Danny Muller, 47
2. Hannes Becker, 45
3. aco Pretorius, 44
Ope-klas handwapenkategorie, 25m, (punte uit 50)
1. Danny Muller, 44
Kleingeweerkategorie, (punte uit 100)
1. Tiaan de Wet, 75
2. Bert Prinsloo, 67
3. Celliers Erasmus, 53
Grootgeweerkategorie, (punte uit 50)
1. Org van Zyl, 48
2. Danny Muller, 47
3. Hannes Becker, 46
4. Pieter Coetzer, 46
Haelgeweerkategorie, (punte uit 40)
1. Pieter Janse van Rensburg, 38
2. Herman Calitz, 37
3. Sarel van Rooyen, 37
Lugpistoolkategorie, (punte uit 100)
1. Org van Zyl, 73
2. Wikus van Zyl, 72
Veterane
Grootgeweerkategorie, (punte uit 50)
1. Jan Olwagen, 42
Senior Vroue
Boogskietkategorie, (punte uit 100)
1. Rika van Zyl, 82
2. Carine van Zyl, 79
Standaard handwapenkategorie, 15m, (punte uit 50)
1. Corine Willemse, 26
Grootgeweer, (punte uit 50)
1. Rika van Zyl, 39
2. Corné Willemse, 33
Haelgeweerkategorie, (punte uit 40)
1. Corné Willemse, 28
Lugpistool, (punte uit 100)
2. Rika van Zyl, 58
Junior
Standaard handwapenkategorie, 15m, (punte uit 50)
1. Helgard Muller, 39
2. Jan-Hendrik Venter, 32
Kleingeweerkategorie, (punte uit 100)
1. Hanré Willemse, 98
2. AJ Pretorius, 76
3. Hanco Willemse, 73
Grootgeweerkategorie, (punte uit 50)
1. Helgard Muller, 48
2. Jan-Hendrik Venter, 48
3. Hanré Willemse, 46
Luggeweer gaskategorie, (punte uit 100)
1. Hanré Willemse, 98
2. Hanco Willemse, 88
Suid-Afrikaanse Sport en Jagfederasie Spanlys vir SA-kampioenskappe
Grootgeweer
Mans
A-span:
Hannes Becker
Pieter Coetzer
Danny Muller
B-span
Org van Zyl
Pieter Janse van Rensburg
Bert Prinsloo
C-span
Jaco Pretorius
Christo Pretorius
Hennie Venter
Vroue
A-span
Melanie Bekker
Mariaan Janse van Rensburg
Rika van Zyl
B-span
Corné Willemse
Seuns o.14
A-span
Jan Hendrik Venter
Hanré Willemse
Luggeweer-veer
Mans
A-span
Christo Pretorius
Luggeweer gas
Seuns o.14
A-span
Hanré Willemse
Hanco Willemse
Lugpistool
Mans
A-span
Org van Zyl
Wikus van Zyl
Dames
A-Span
Rika van Zyl
Langafstand geweer
Mans
A-span
Danny Muller
Hennie Haasbroek
Jarques Haasbroek
B-span
Org van Zyl
Pete Malan
Hannes Becker
C-Span
Bert Prinsloo
Pieter Coetzer
Pieter Janse van Rensburg
Dames
A-span
Rika van Zyl
Melani Becker
Corné Willemse
Seuns o.14
A-Span
Jan-Hendrik Venter
Hanré Willemse
Haelgeweer
Mans
A-span
Christo Strijdom
Pieter Janse van Rensburg
Jakes Jacobs
B-span
Jason Jackman
Christo Pretorius
Hannes Willemse
Vroue
A-span
Corneli Strijdom
Corné Willemse
Kleingeweer .22
Mans
A-span
Pieter Janse van Rensburg
Bert Prinsloo
Hannes Willemse
Vroue
A-span
Mariaan Janse van Rensburg
Seuns o.14
A-span
Hanré Willemse
Hanco Willemse
Handwapen standaard
Mans
A-span
Danny Muller
Bert Prinsloo
Hannes Willemse
B-span
Jaco Pretorius
Hannes Becker
Hennie Venter
C-span
Org van Zyl
Pete Millan
Pieter Janse van Rensburg
Vroue
A-span
Melani Becker
Corné Willemse
Seuns o.14
A-span
Jan-Hendrik Venter
Handwapen ope-kategorie
Mans
A-span
Danny Muller
Veterane
A-span
Apie Breedt
Boogskiet
Mans
A-span
Org van Zyl
Christo Pretorius
Herman Ferreira
B-span
Wikus van Zyl
Vroue
A-span
Rika van Zyl
Carine van Zyl
Storie en foto’s: THINUS DU TOIT
>>thinus@observer.co.za






