Sport
Karatekas ryg medaljes in
Karatekas van Pietersburg JKA Karateklub het Saterdag skitterend presteer tydens die Limpopo JKA Alle Style Karatekampioenskappe in die stad en 37 medaljes waarvan 15 goud, 12 silwer en tien brons was, ingepalm. Storie: RC Myburgh >>rc.observer@gmail.com

Karatekas van Pietersburg JKA Karateklub het Saterdag skitterend presteer tydens die Limpopo JKA Alle Style Karatekampioenskappe in die stad en 37 medaljes waarvan 15 goud, 12 silwer en tien brons was, ingepalm.
Storie: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



