Sport

Polokwane Rolbalklub seëvier in viere-toernooi

Die viermanspan van Polokwane Rolbalklub het Saterdag tydens die Limpopo Viere-toernooi op die plaaslike rolbalbaan skoonskip gemaak en met die louere weggestap. Die span bestaan uit Lizette Deacon, Garry Blakemore, Aggi Ascenso en Christo van der Merwe wat teen 15 spanne van regoor die provinsie gekompeteer het. Die span van Louis Trichardt Rolbalklub was tweede …

Die viermanspan van Polokwane Rolbalklub het Saterdag tydens die Limpopo Viere-toernooi op die plaaslike rolbalbaan skoonskip gemaak en met die louere weggestap.
Die span bestaan uit Lizette Deacon, Garry Blakemore, Aggi Ascenso en Christo van der Merwe wat teen 15 spanne van regoor die provinsie gekompeteer het.
Die span van Louis Trichardt Rolbalklub was tweede gevolg deur ‘n gesamentlike derde plek vir beide spanne van Duiwelskloof Rolbalklub.

Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.co

Garry Blakemore.
Aggi Ascenso .
Christo van der Merwe.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button