Sport
Atlete presteer ongeag voortslepende probleme
Ten spyte daarvan dat die Limpopo Skoleatletiek (Limsa) se Streekbyeenkoms Vrydag weer eens laat begin het, swak georganiseer was en die uiterste frustrasie op ouers, afrigters en atlete se gesigte duidelik was, kon laerskoolatlete onder moeilike omstandighede meeding. ‘n Ligte reënbui wat kort-kort oor die ou Peter Mokaba Stadion gedreig het, het nie atlete verhinder …

Ten spyte daarvan dat die Limpopo Skoleatletiek (Limsa) se Streekbyeenkoms Vrydag weer eens laat begin het, swak georganiseer was en die uiterste frustrasie op ouers, afrigters en atlete se gesigte duidelik was, kon laerskoolatlete onder moeilike omstandighede meeding.
‘n Ligte reënbui wat kort-kort oor die ou Peter Mokaba Stadion gedreig het, het nie atlete verhinder om hul beste voetjies voor te sit nie.
Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com





At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



