Sport

Kegels tuimel tydens skietkompetisie

Verskeie skuts het Saterdag die kegels een na die nader laat tuimel by die Pins Extreme-kegelskietklub se maandelikse kompetisie. Pins Extreme hou elke eerste Saterdag van die maand ‘n kompetisie en skuts het 40 sekondes om verskeie kegels te laat kantel in ‘n onbeperkte aantal rondes en het gebruik gemaak van handwapens soos pistole en …

Verskeie skuts het Saterdag die kegels een na die nader laat tuimel by die Pins Extreme-kegelskietklub se maandelikse kompetisie.
Pins Extreme hou elke eerste Saterdag van die maand ‘n kompetisie en skuts het 40 sekondes om verskeie kegels te laat kantel in ‘n onbeperkte aantal rondes en het gebruik gemaak van handwapens soos pistole en rewol­wers terwyl ander met .22- en haelgewere op die teikens losgebrand het.

Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Lionel Stander lê aan met ‘n .22-geweer terwyl Eddie Vercueil bystaan.
Barry Lombard mis nie maklik met sy 9 mm-pistool nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button