Sport

Byna 75 meet kragte tydens skietrondomtalie

Die Bosveld Jagters-en wildbewaringsvereniging (BJV) het Saterdag buite Polokwane hul jaarlikse skietrondomtalie met 73 plaaslike skuts wat deelgeneem het aangebied. Volgens BJV-voorsitter, Lourens Erasmus, was die dag suksesvol en aansienlik meer deelnemers as in die verlede was deel van die verrigtinge. “Ons bedank al die borge wat gehelp het om die dag moontlik te maak,” …

Die Bosveld Jagters-en wildbewaringsvereniging (BJV) het Saterdag buite Polokwane hul jaarlikse skietrondomtalie met 73 plaaslike skuts wat deelgeneem het aangebied.
Volgens BJV-voorsitter, Lourens Erasmus, was die dag suksesvol en aansienlik meer deelnemers as in die verlede was deel van die verrigtinge. “Ons bedank al die borge wat gehelp het om die dag moontlik te maak,” het hy gesê.
Teen druktyd was resultate nog nie beskikbaar nie.

Storie en foto’s: KAREN VENTER
>>karen@observer.co.za

Stephen Moyo maak seker hy is gemaklik voor hy aanlê.
Jakes Jacobs korrel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button