Sport

Tommie-matrieks meet kragte teen die res

Groot opwinding het tydens Hoër Tegniese Skool Tom Naudé se jaarlikse matrieks teen die res-kompetisie verlede Donderdag geheers. Die matrieks kon vir oulaas hul staal wys, maar kon slegs op die rugbyveld met ‘n naelbyt­oorwinning van 27-26 teen die res slaag. Op die netbalbaan het die res met ‘n telling van 18-16 die oorhand gehad …

Groot opwinding het tydens Hoër Tegniese Skool Tom Naudé se jaarlikse matrieks teen die res-kompetisie verlede Donderdag geheers.
Die matrieks kon vir oulaas hul staal wys, maar kon slegs op die rugbyveld met ‘n naelbyt­oorwinning van 27-26 teen die res slaag.
Op die netbalbaan het die res met ‘n telling van 18-16 die oorhand gehad en selfs op die sokkerveld kon die matrieks nie die mas opkom nie en moes met 2-3 tevrede wees.
Verskeie grade het ook aan die raakrugby deelgeneem en graad 9F is as wenners aangewys.

Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Matriekspeler, Damian Arle, soek ‘n gaping.
Matriekspeler, CJ Nel, stamp sy opponent af.
Coenraad Oosthuizen, matrieks en Wynand Bezuidenhout, res, baklei om balbesit.
André Thirion, matriek, skop pale toe.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button