Sport
Osies kraai koning in laerskole krieketliga
Die finale wedstryd om te bepaal wie die laerskole krieketliga-kampioene is, is verlede Donderdag tussen Pietersburg Laerskool (Suidskool) en Laerskool Pietersburg-Oos (Oosskool) se o.13A-spanne gespeel. Oosskool het in ‘n tawwe wedstryd met ‘n skrapse twee lopies geseëvier en het 143 lopies behaal teenoor Suidskool se 141. Oosskool-adjunkhoof, James Steele, het die span met hulle sege …

Die finale wedstryd om te bepaal wie die laerskole krieketliga-kampioene is, is verlede Donderdag tussen Pietersburg Laerskool (Suidskool) en Laerskool Pietersburg-Oos (Oosskool) se o.13A-spanne gespeel. Oosskool het in ‘n tawwe wedstryd met ‘n skrapse twee lopies geseëvier en het 143 lopies behaal teenoor Suidskool se 141. Oosskool-adjunkhoof, James Steele, het die span met hulle sege gelukgewens.
Storie en foto’s: KAREN VENTER
>>karen@observer.co.za


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



